VLV hoor meer oor dwelmverslawing

2019-10-03 06:01
Dwelmverslawing onder jonk en oud is ’n groot probleem, het die maatskaplike werker Moya Brits tydens ’n middagtee van VLV Despatch gesê. ’n Deel van die byeenkoms se opbrengs sal aan rehabilitasie-projekte van Brits en pastoor Ronnie Naude geskenk word. Op die foto is (van links) Doreen Serfontein, Christie Leigh Gous (danser), Moya Brits (spreker), pastoor Ronnie Naude (spreker), Juby Bubb-Vermaak, Moniques Buchner, Adrie Ferreira en Heidi Alberts. Die VLV het die publiek en borge bedank vir hul ondersteuning met die aanbieding van die tee.   Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VLV hoor meer oor dwelmverslawing
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.