VLV hoor meer oor ‘plastiek ons vyand’

2019-05-09 06:01
;Uitenhage plastiekbesoedeling dryf see toe: Die plastiek in ’n afvoerkanaal langs Rosedalerylaan op Uitenhage, spoel af na die Swartkops-rivier waar dit uiteindelik in die see beland by Blouwaterbaai. Foto: HEILIE COMBRINCK

;Uitenhage plastiekbesoedeling dryf see toe: Die plastiek in ’n afvoerkanaal langs Rosedalerylaan op Uitenhage, spoel af na die Swartkops-rivier waar dit uiteindelik in die see beland by Blouwaterbaai. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Vrouelandbou-vereniging se Carpe Diem-tak op Uitenhage gaan met hulle volgende vergadering meer hoor oor “Plastiek ons Vyand”.

Plastiek is nie bio-afbreekbaar nie. Sonlig breek dit wel oor ’n tydperk slegs in kleiner stukkies op totdat dit uiteindelik plastiekmolekules word, maar dit “verdwyn” nooit nie.

Navorsing oor strandvullis aan die Suid-Afrikaanse kuslyn het gewys dat daar meer as 3 000 klein stukkies plastiek in ’n enkele vierkante meter seesand is.

Die skokkendste is dat Suid-Afrikaners die hoofbesoedelaars is van meer as 3 500 km kuslyn waar sowat 13 000 mariene spesies voorkom, waarvan 33% nêrens elders in die wêreld voorkom nie.

Die Verenigde Nasies se omgewingsprogram bereken dat ‘n miljoen seevoëls en 100 000 seesoogdiere en seeskilpaaie elke jaar as gevolg van plastiek vrek.

Die gasspreker tydens die VLV-tak se openbare sake vergadering is Melinda Labuschagne.

’n Demonstrasie oor hoe ’n ECOBRICK gemaak word, sal ook tydens die vergadering gedoen word.

Die vergadering word op Donderdag, 16 Mei om 09:30 in NGK Winterhoek se kerksaal gehou. Alle belangstellendes is welkom om dit by te woon. Bevestig bywoning by een van die onderstaande persone.

  • Vir meer inligting bel Elsje Ferreira (voorsitter) 041 922 7522 of Joey Fourie 082 824 7986. - HEILIE COMBRINCK
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.