VLV hoor meer oor veiligheid tuis

2016-07-07 06:00

Die VLV-Uitenhage tak vergader op Woensdag, 13 Julie in die kerksaal van die NGK Winterhoekgemeente.

‘n Spreker van die polisieforum sal met die vroue gesels oor veiligheid by die huis. Inligting sal ook gedeel word oor hoe om ’n verdagte op te merk en wat die tekens is wat daarop dui dat ‘n persoon moontlik ’n skelm is.

Belangstellende lede van die publiek is welkom om die vergadering by te woon om 15:00. Tee en verversings sal bedien word.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.