VLV-tak vier vyfde

2019-08-22 06:00
Carpe Diem, die VLV oggendtak op Uitenhage se vyfde bestaansjaar is op 15 Augustus gevier. Hier is (van links) Elsje Ferreira (voorsitter), Lynette Martin, voormalige sirkelpresident van VLV Middelland en takstigter saam met Marietjie van der Walt (regs) die eerste voorsitter van die tak. VLV Carpe Diem het tans 22 lede en vergader in NGK Winterhoek-gemeente se kerksaal.   foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VLV-tak vier vyfde
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.