Wat is tuisversorging?

2017-02-02 06:01

Tuisversorgers vervul ’n belangrike rol in die lewe van bejaardes wat verkies om in die veiligheid en gemak van hul eie woning versorging te ontvang.

Tuisversorgers se besoeke hang af van individuele se behoeftes en toestand. Die minimum tyd is 5 ure per dag en hul verskaf ook 24 uur versorging.

Tuisversorgers help ook persone met Alzheimersiekte en demensie wat tuis bly. Hul help ook met alledaagse dagtakies waarvoor die pasiënt of bejaarde te swak geraak het soos bad, aantrek, medikasie, omdraai in bed en die voer van pasiënte.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.