Wenduif gaan R50 000 losvlieg vir sy eienaar

2017-09-14 06:00

Die finale duiwe-wedvlug van die Nasio-nale Hok Oos-Kaap word môre gehou vanaf Bloemfontein en die wenduif gaan sy eienaar R50 000 in die sak vlieg!

Volgens duiweboer Hennie le Roux van Despatch, stuur die duiwewedvlug- kompetisie af op ’n opwindende en spannende einde.

“In die spankompetisie lê die spanne van ons plaaslike duiweboere, Uitenhage Homing Society en Tien Jordaan onderskeidelik in tweede en derde posisie. Dit is baie gunstige posisies,” sê Le Roux.

Die Nasionale Hok Oos-Kaap is op Despatch en belangstellendes is welkom om te gaan kyk hoe die duiwe arriveer.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.