Wings & Wheels fees ‘gee terug’ aan gemeenskap

2018-06-14 06:02
=Borge van Wings & Wheels het onlangs geskenkpakkies aan inwoners van Aandmymering Tehuis vir Senior Burgers uitgedeel. Van links is Yolandi Hawkins, Linda Gervais, Lourens Kruger, Susan Dettman, Byron Pretorius, Nico Eyre, Johannes van der Merwe, Nadia Serfontein, Yolandé Joubert en Natalie van der Mescht.                                                                 Fotos:HEILIE COMBRINCK

=Borge van Wings & Wheels het onlangs geskenkpakkies aan inwoners van Aandmymering Tehuis vir Senior Burgers uitgedeel. Van links is Yolandi Hawkins, Linda Gervais, Lourens Kruger, Susan Dettman, Byron Pretorius, Nico Eyre, Johannes van der Merwe, Nadia Serfontein, Yolandé Joubert en Natalie van der Mescht. Fotos:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE jaarlikse Wings & Wings fees is einde Maart by die Uitenhage-vliegveld aangebied en ’n gedeelte van die fondse wat met toegangsgeld ingesamel is, is aangewend om senior burgers te bederf.

Feesorganiseerder Lourens Kruger en verskeie van die Wings & Wheels borge het besoek gaan aflê by ACVV Aandmymering Tehuis vir Senior Burgers waar daar geskenkpakkies aan die inwoners uitgedeel is.

Tydens die fees is rolstoele aan behoeftiges oorhandig.

Kruger het aan die inwoners gesê alhoewel dit vir bejaardes moeilik is om die buitelugfees by te woon, is die geskenkpakkies ’n gebaar van dankbaarheid teenoor die senior burgers vir die rol wat hulle eens in die samelewing vervul het.

“Ons vergeet nie ons ouer mense nie. Daarom is ons vandag hier, om vir julle te wys ons gee om. Ons is lief vir julle en dankie dat ons kan voortbou op wat julle eens opgebou het,” het Kruger gesê.

Verteenwoordigers van Algoa Steel, Klinicare apteke en Scale Master het saam met die feesorganiseerders die pakkies uitgedeel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

SQL Reporter

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R10 000.00 - R12 000.00 Per Month

HSE Manager

Cape Town
Tumaini Consulting
R550 000.00 - R650 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.