Wol benodig vir palmpoppie-projek

2019-02-28 06:01
=Voorbeelde van die palmpoppies wat vroue van die VLV Carpe Diem-tak gaan brei vir kinders wat slagoffers is van mishandeling en verkragting.       Foto: HEILIE COMBRINCK

=Voorbeelde van die palmpoppies wat vroue van die VLV Carpe Diem-tak gaan brei vir kinders wat slagoffers is van mishandeling en verkragting. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

GEBREIDE palmpoppies vir kinderslagoffers van seksuele misdade of mishandeling, is een van die projekte wat die vroue van die VLV Carpe Diem-tak die jaar gaan aanpak.

“Ons noem dit palmpoppies, want ’n kind kan so ’n poppie in die palm van sy of haar hand vashou,” sê Marietjie van der Walt van die Vroue Landbouvereniging Carpe Diem-tak.

Die vroue se mikpunt is om 85 van dié poppies te brei. Hiervoor het hulle genoeg wol nodig en doen daarom ’n beroep op die publiek om oorskietwol vir die projek te skenk.

“Ons gaan spesifiek 85 poppies brei omdat dit vanjaar VLV Kaapland se 85ste bestaansjaar is,” sê Van der Walt.

Volgens Van der Walt gaan die palmpoppies onder meer aan die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe geskenk word.

  • Vir meer inligting of om wolskenkings te maak bel Laurinda Sansom by 041 933 4403 of 082 974 4780. -HEILIE COMBRINCK
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.