Benoemings ingewag

2018-05-02 06:01

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Noordkaap en SuperSport se Let’s Play is op soek na sportiewe jong mense. Is jy sportief, of weet jy van iemand in jou skool wat goed vaar op sportgebied? Is jy besig om jong mense sport-aktief te kry by jou skool, in jou gemeenskap of in die gimnasium? Noordkaap wil graag van jou hoor.

Die SuperSport Let’s Play Sportster van die Maand is ’n maandelikse kompetisie wat oop is vir almal van ses tot 18 jaar.

Jy kan jouself benoem of deur ’n vriend, onderwyser of jou afrigter benoem word. Jy kan selfs deur ’n familievriend of iemand wat weet hoe goed jy in sport vaar, benoem word.

’n Wenner word maandeliks gekies uit al die benoemings wat ontvang word. Dié wenner, wat die titel van SuperSport Let’s Play Sportster van die Maand dra, ontvang ’n Let’s Play-geskenkpakkie en word outomaties vir die Let’s Play Sportster van die Jaar-kompetisie ingeskryf.

Jou benoeming moet die volgende insluit: jou naam, ouderdom en ’n kort paragraaf (korter as 200 woorde) oor wat jy op sportgebied bereik het, asook jou kontakbesonderhede. Jy kan jou benoeming na supersport@zpr.co.za e-pos of na 086-552-4922 faks. Vir meer inligting, bel Lynne Landman of Juanré Viviers van Z PR by 051-522-9574.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.