Sportster presteer in skiet, tennis en krieket

2018-09-19 06:01

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Daniël du Toit (17), ’n gr. 11 leerling aan die Hoërskool De Aar, is as die Augustus-wenner van Noordkaap en Let’s Play se Sportster van die Maand-kompetisie gekies vir sy puik prestasies in skiet, tennis en krieket.

Daniël speel vir sy skool se eerste krieket- en tennisspan. Hy het ook sy Noord-Kaap-kleure in tennis.

Hy is sedert 2016 deel van die junior Protea-skietspan, en hy is vanjaar die kaptein van die o.19 junior Protea-span.

Daniël het as deel van dié span by die 149ste Imperial-kompetisie in Engeland teen skuts van Engeland en Kanada geskiet.

Daniël het twee leuses – een vir die lewe en een vir sport. “As God vir jou is, wie kan teen jou wees?”, en “Moed opgee is nie ’n opsie nie.”

  • Meer oor Let’s Play

SuperSport is in Suid-Afrika as sportgesag gevestig.

Met so ’n sterk sportinvloed in die Suid-Afrikaanse mark is SuperSport perfek posisioneer om hierdie krag te ontgin en die publiek en maatskappye aan te vuur om werklik ’n verskil in die samelewing te maak.

SuperSport het opgemerk dat groot probleme bestaan wat die ontwikkeling van kinders strem omdat vaardighede wat deur speel, liggaamlike opvoeding en sport geleer word, ernstig ontbreek.

Die Let’s Play-projek is in November 2005 gestig met die doel om bewustheid van ons maatskaplike situasie te verhoog enspeel, fisieke aktiwiteit en sport in skole aan te moedig.

Vir meer inligting, bel Lynne Landman by Z PR by 051-522-9574, of stuur ’n e-pos na supersport@zpr.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.