SAPD vat 800+ af

2015-11-20 09:10
: Kreef waarop by ’n vorige geleentheid in Paternoster beslag gelê is.

: Kreef waarop by ’n vorige geleentheid in Paternoster beslag gelê is.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Binne die eerste paar dae van die nuwe kreefseisoen is beslag gelê op sowat 900 stuk kreef aan die Weskus.

Volgens ingeligte bronne is Dinsdagoggend op 824 krewe in St. Helenabaai beslag gelê, met ’n verdere 22 stuk kreef waarop oor die naweek beslag gelê is.

Agt van die krewe is glo by ’n voormalige lid van die SAPD gekry. Die persoon is beboet.

Daar is ook Sondag beslag gelê op ’n verdere 97 kreefsterte gedurende ’n klopjag aan die Weskus.

Ao. William Rooi, waarnemende bevelvoerder by die St. Helenabaai-polisie, het die voorval Dinsdagoggend bevestig.

Die voorval is ’n “uitvloeisel van inligting wat van die publiek ontvang is”.

By twee verskillende bote is op kreef beslag gelê omdat die twee skippers die “voorwaardes van hul permitte oorskry het”.

Die vissers het glo Maandagaand gaan kreef uithaal, maar toe hul kreef uit die water gehaal sonder om dit aan te meld omdat hulle nie die aand op die water wou deurbring nie.

Dinsdagoggend wou hulle die kreef, wat die vorige aand in die bote by hul huise gehou is, glo weer saam met die bote op die water gesit en sodoende die krewe gaan aanmeld het, toe hulle vasgetrek is.

“Daar is op 578 maat krewe en 19 ondermaat krewe by die een boot en 217 maat krewe en 10 ondermaat krewe by die ander boot beslag gelê,” het ao. Rooi aan Weslander bevestig.

Die kreefseisoen het Sondag 15 November begin. Daar is dié seisoen 21 dae waarop sportvissers Weskus-kreef kan vang en uithaal – dieselfde aantal dae as verlede seisoen.

Kwotas vir sportvissers en kusvisserye is dieselfde as verlede jaar, maar diepsee- en kleinskaalse vissers se kwotas is meer.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

table test

2017-12-05 15:11

Inside News24

 
/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.