Carl Niehaus, eertydse vryheidsvegter, sê Bheki Cele, minister van polisie, misbruik sy mag om hom te intimideer. Niehaus sê Cele het by Jacob Zuma se seun, Vusi, se begrafnis vir hom gesê dat hy hom nie met die media moet bespreek nie. – Drum