Toe Thabo Kolodi, 'n tuinier van Potchefstroom, besef hy gaan nie sy HOP-huis ontvang nie, het hy moue opgerol en sy eie dubbelverdiepinghuis gebou deur weggooi-boumateriaal bymekaar te maak. Die huis het 7 vertrekke en 'n lushof vir 'n tuin. – Move!

accreditation
Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
Thabo Kolodi se sandrosies wat in skoene groei in sy tuin by sy dubbelverdieping-sinkhuis in Ikageng.Foto: Susan Cilliers
Thabo Kolodi se sandrosies wat in skoene groei in sy tuin by sy dubbelverdieping-sinkhuis in Ikageng.Foto: Susan Cilliers

Support independent journalism
Subscribe to News24 for just R75 per month to read all our investigative and in-depth journalism.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in