Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
DNA ~ vaderskap toetse
Ek wil graag weet hoe mens te werk gaan vir DNA vaderskap-toetse. Deur wie word dit gedoen, hoe lank neem die uitslae, en wat die gemiddelde koste hieraan verbonde is? Ek kom van Welkom in die Vrystaat, en wil graag weet waar ek bg. toetse kan laat doen.
Jy kan jou naaste PathCare laboratorium (daar is een in Welkom) kontak en hulle sal vir jou kan help om die toetse te laat doen. Ek weet die toetse word in Bloemfontein gedoen en sal waarskynlik soontoe gestuur word. Ons benodig bloed van jou en die kind. PathCare in Welkom sal ook vir jou kan se hoe lank dit neem vir die uitslae en die koste verbonde. Ongelukkig wissel dit van laboratorium tot laboratorium wat die toetse doen.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.