Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
High cholestrol
57 jarige blanke vrou. cholestrol vlakke 7.2. Het al die beskikbare cholestrol middels al gebruik.
Het tot Nov2004 cholstrol deur dieet beheer. Dokters het toe besluit dat ek medikasie moet gebruik. Al die medikasie veroorsaak erge spier spasma en styfheid en 'n ongelooflike vinnige toename in gewig. Het behandeling Maart 2005 gestaak en gaan sedertdien vir fisio en chiropraktiese (ook akkupunktuur) behandeling. Het nou net begin gewig verloor en spiere voel beter. Dokters egter baie ongelukkig. Gebruik Zocor nou weer vir 2 weke en al die simptome van spier spasma, styfheid, vog retensie en gewigstoename is terug. Nou ondervind ek ook naarheid, sukkel om op te gooi en ruk soos iets wat gif ingekry het.
Kan dit aan die medikasie toe geskryf word en is daar iets anders beskikbaar wat cholestrol vlakke sal laat daal?

Hallo Mamaria,
Jy is ongelukkig een van die persone wat erg reageer op die Statin groep medikasie. Daar is ander statins beskikbaar, maar jy sal amper vir seker dieselfde reaksie op hulle hê. Die speirpyne is definitief deur die medikasie veroorsaak, en dit kan bewys en bevestig word deur bloed toetse.
Daar is nou ‘n nuwe middel beskikbaar, wat gewoonlik saam met statins gebruik word, maar kan ook as enkel terapie dien. Sy handelsnaam is Ezetrol, en hy werk op ‘n heel ander manier as die statins. Ezetrol verhoed dat die cholesterol wat in die derm is,( van dieet en van die lewer afkomstig ) nie herabsorbeer word, om weer in die sirkulasie te beland nie. Omdat die cholesterol dan uitgeskei word, daal die bloedvlakke geleidelik. As dit saam met streng dieet kontrole toegepas word, mag jy goeie resultate hê.
Raadpleeg asb jou dokter hieroor – met jou cholesterol vlakke moet jy iets doen om jou risiko van hart aanvalle te verminder.
Sterkte.
HeartDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Find your matric results here
search by using your examination number
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pound
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Gold
1,929.54
+0.0%
Silver
23.58
-1.4%
Brent Crude
87.47
+1.5%
Top 40
74,766
+0.4%
All Share
80,791
+0.4%
Resource 10
77,871
-0.4%
Industrial 25
103,872
+0.7%
Financial 15
16,281
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes