Ask an expert
Question

13 Sep 2006

OLIERIGE VEL
Subject: ANONIEM
Posted by: ANONIEM
Message:
BAIE DANKIE DOKTER, EK SAL WERK MAAK DAARVAN. EK HET OOK AL GEHOOR DAT AS JY JOU GESIG TE VEEL WAS, DAT JY SO DIE OLIEKLIERE MEER AKTIEF MAAK. IS DIT SO? WAT VAN PUISIES OP DIE RUG EN BORS? IS ROACCUTANE 'N PIL OF 'N SALF? KAN EK DIT BY DIE APTEEK GAAN KOOP OF MOET EK 'N DOKTER'S VOORSKRIF HE?
Date: 7/9/2006

Subject:
Posted by: Skindoc
Message:
Baie goeie vraag. Indien die olielaag op die vel verwyder word, word dit vervang, teweeggebring deur normale produksie deur die oliekliere. Hul aktiviteit vermeerder tydelik hiervoor, maar dit is nie 'n permanente verandering. Puisies op die rug en bors is meesal 'n komponent van gewone aknee en behoort te reageer op behandeling soos die ander plekke van aantasting. Roaccutane is 'n kapsule en kan slegs deur 'n dokter voorgeskryf word.
Date: 11/9/2006

Subject: RE: OLIERIGHEID
Posted by: ANONIEM
Message:
BAIE DANKIE DOKTER. IS HERBAL PRODUKTE GOEIE PRODUKTE? KAN EK DIT OOK GEBRUIK? EK WEET A.VOGEL HET AKNEE PRODUKTE, SAL DIT MY HELP AS EK DIT GEBRUIK?
Date: 12/9/2006
Answer 652 views
Expert
skindoc

01 Jan 0001

Ek dra geen kennis van Herbal produkte nie. Daar is so baie produkte op die mark dat geen mens kan byhou nie. Goeie akneeprodukte is Retin A/Adapalene/Benzac5 vier aansmeer en antibiotika as daar baie rooi en geel puisies is. Vir baie erge aknee kan mens Roaccutane gee. Net 'n dokter mag dit voorskryf. Vermy olierige kosmetika en moenie peuter aan die letsels nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20322 votes
Vote