Ask an expert
Question

11 Oct 2006

PUISIES PUISIES
EK IS 34 EN KRY PUISIES ONDER MY KEN EN VAN HULLE RAAK MOESIES DIE PUISIE SWEER EN WIL NIE UITGEDRUK WEES NIE WAT KAN EK GEBRUIK EK RAAK MOEDELOOS HET GEDINK DIT SAL NOU AL IETS VAN VERLEDE WEES
Answer 1,720 views
Expert
skindoc

01 Jan 0001

Aknee kon voor in ongeveer 20% van mense na die ouderdom van 25-30. Jou situasie is dus redelik algemeen. Maar ek weet die groot frustrasie wat dit veroorsaak. Ons noem die 'chin acne". Ek dink dit is belangrik dat 'n hormoonprofiel gedoen word om vas te steel of die hormone in die bloed normaal is. Daarvoor sal jy na 'n dokter moet gaan. Maar as jy verder gesond is, is die kanse klein dat die toetse abnormaal sal wees. Die beste behandeling vir hierdie tipe aknee is 'n kombinasie van Diane35 en Androcur. Gaan sien jou dokter en as dinge reg hanteer word, sal jy baie dankbaar wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.