Ask an expert
Question

07 Apr 2003

Raad ASB
Hi Daar Ek het baie plooie in my gesig asook die son het my al baie gebrand.Ek wil weet is daar n plek om plooie uit te haal en my voorkoms op my gesig kan herstel.Dit alles sonder n operasie.
Answer 421 views
Expert
plastic

01 Jan 0001

Sekere plooie kan verbeter word sonder chirurgie, met iets soos Botox. Konsulteer asb ‘n plastiese chirurg vir ‘n persoonlike evaluasie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.