Ask an expert
Question

05 May 2004

Ystertekort
My dokter het onglangs 'n paar bloedtoetse gedoen om die stand van my bloedarmoede te bepaal. Die toetse het gese dat my hb telling 11 is wat volgens die dokter goed is, maar dat my ysterreserwes 9 is, wat glo redelik laag is. Moet ek bekommerd wees? Wat kan die oorsaak wees van lae ysterreserwes? Ek gebruik yster aanvullings.

Dankie
Answer 2,833 views
Expert
pathologist

01 Jan 0001

As jy 'n vrou is is die belangrikste oorsaak bloedverlies tydens menstruasie. As jy egter 'n man is of 'n ouer individu is die oorsaak gewoonlik bloedverlies vanaf die dermkanaal. Dit is dus belangrik om die oorsaak van die bloedverlies (en dus yster) vas te stel. Dit hang dus af van of jy 'n man/vrou is en ook hoe oud jy is.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.