Ask an expert
Question

19 Mar 2003

5 year-old still wets bed
My dogter is amper 6. Sy maak nog steeds die bed nat. Haar urine het 'n verskriklike skerp reuk, al drink sy baie water en vloeistowwe. Wanneer sy toilet toe gaan, is dit asof sy moet druk dat die urine kan uitkom. Wanneer sy voel sy moet gaan, sit sy eers op haar hurke en knyp voor sy toilet toe gaan. Ons GP het haar getoets vir blaasinfeksie, en medisyne voorgeskryf, maar daar was geen verskil. Sy kla partymaal dat haar rug laag pyn wanneer sy buk. Kan dit dalk iets met haar niere te doen he. Ek weet nie wat om te gee om dit te keer nie.
Answer 558 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Petro, dit mag wees dat sy ‘n nier probleem het, maar daar mag ook ander redes voor wees. Dit mag wees as gevolg van ‘n blaasinfeksie, ‘n blaassfinkter probleem (senuwee probleem), ‘n skeurtjie in die anus of enurese (briek natmaak sonder ‘n organiese rede) wees. Die beste sal wees om haar vir ‘n goeie ondersoek by ‘n goeie pediater te neem. As jy belangstel in meer inligting oor enurese kan jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20280 votes
Vote