Ask an expert
Question

15 Feb 2006

afskuiding
Hi, ek het n gelerige afskuiding en dit ruik nie aangenaam nie. Dit is die meeste in die oggende. Ek weet nie wat dit is nie maar hoop jy u my kan help. Ek kry baie skaam daaroor en wil dit graag so gou as moontlik regstel as ek kan. help my seblief
Answer 550 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Joey,
Kry vir jou betadine douche en gebruik 2x per dag mits jy nie allergies is vir jodium nie. As dit nie opklaar in 'n week nie moet jy maar dr toe gaan jong.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9361 votes
No
67% - 19298 votes
Vote