Ask an expert
Question

09 Aug 2007

Allergie vir Galvanized draad
Hi Weer Doc

Ek wil net weet of 'n mens 'n allergiese reaksie soos pynlike opgeswelde hande en seer arms kan kry as jy met Galvanized draad gewerk het? Indien wel, wat kan mens daarvoor gebruik?

Groetnis.
Answer 546 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Grietjie
Metaal allergie gee gewoonlik 'n rooi uitslag of blasies wanneer jy 'n kontakdermatitis het - ek wonder of dit nie iets anders is nie? Dit kan dalk wees as gevolg van karpale tonnel sindroom - laat jou GP eers kyk.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.