Ask an expert
Question

06 Mar 2003

Baba - koors
Hallo Cyberdoc
Ek is vir die eerste keer 'n ouma en kyk na my kleinkind, my baba is 30 jaar oud. My probleem is wanneer is 'n baba van 7 maande se koors te hoog. Dit wil sê wanneer moet ek medisyne gee. Ek neem haar koors onder die arm. Nou het ek gehoor dan moet 'n mens .8 bytel? Kan u asb. help - no. 1 moet ek .8 bytel as ek haar koors onder die arm neem, en no. 2 wanneer is die koors hoog om medikasie te gee?
Dankie
Answer 21,304 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jeanette, die normale temperature vir ‘n kind is soos volg:
Ø 36.5ºC onder die arm
Ø 37ºC onder die tong
Ø 37.5ºC rektaal.
Die 37.8ºC waarvan mens altyd lees is die kern temperatuur dws. in byvoorbeeld die hart.
Koors sou dus enige iets wees wat 0.8-1.0ºC hoër is as die normaal. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20230 votes
Vote