Ask an expert
Question

19 Jan 2010

Baie lae bloeddruk
Ek voel al van die 1ste Januarie af aaklig, hoofpyne, bewerig. Is op Akrinor(een oggend en een in die aand), maar bloeddruk bly tussen 90/60 en 100/60. Ek wil nie permanent op medikasie wees nie. Watse kan die ondreliggende oorsaak wees?
Answer 2,813 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Susan
Laat jou dokter bietjie kyk of jy nie dalk onderliggend yster tekort anemie of skildklier probleme het nie. Laat hulle sommer ook jou vastende bloedglukose en vastende insulien vlakke toets. Soms kan Addison's siekte (te min kortisol) ook chroniese lae bloeddruk veroorsaak.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.