Ask an expert
Question

29 Aug 2007

Baie vaak deur die dag
Ek slaap gemiddeld 8 ure in die nag, maar gedurende die dag word ek baie moeg en slaperig. sit soms letterlik voor my rekenaar en raak aan die slaap terwyl ek besig is! Het ek dalk 'n tekort aan iets in my bloed? moet ek dokter toe gaan?
Answer 2,969 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anon
Jy het waarskynlik of lae bloeddruk of lae bloedsuiker vlakke - Jy kan dalk dat jou dokter toets wanneer jy so voel. Probeer ook 'n lae suiker dieet volg want suiker oorstimuleer jou insulien en laat jou suikervlakke skielik val. Jy moet komplekse koolhidrate, proteiene en vette eet en probeer eerder ses klein etes te eet as 3 grotes.

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19333 votes
Vote