Ask an expert
Question

27 Jan 2006

bee sting
Hallo doc

Doc ek wil net weet my dogtertjie is eergister by 'n by gesteek ek het die dag gekyk of die angel uit is maar kon niks sien nie, ek het vanoggend opgelet dat dit geswel is waar die by haar gesteek het en dit voel hard en is rooi daar is 'n klein bruin merkie ek vermoed dat die angel af gebruik het, wat moet ek doen, moet ek maar doktor toe vat ek sal vanaand kyk of ek met 'n naald dit kan uit haal. Ek weet sy is nie alerieg vir bye nie sal was al te voore gesteek.
Baie dankie
Answer 534 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lizelle,
Nee los net uit en sit antibiotika salfie op en plak toe. Hulle kry baie keer saam met die allergiese reaksie ook 'n infeksie reaksie - as daar 'n stukkie angel is sal die liggaam dit self afbreek en uitskei saam met bietjie etter. Moet liewer nie met 'n naald daar karring nie ma, dis klaar seer genoeg!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote