Ask an expert
Question

18 Nov 2011

Bekommerd
Goeie dag

My verloofde is geskeduleer om sy epididimus volgende jaar verwyder.

Weet jul dalk van enige iemand wat hierdie tipe operasie gehad het? Was dit ''''n sukses? Is kinders ''''n defnitiewe nee?

Groete,
Bekommerd
Answer 326 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

'n Uroloog is meer as bekwaam om 'n suksesvolle operasie te doen. Dit sal beslis sy fertiliteit beinvloed en hy sal geen sperm met ejakulasie produseer, indien albei kante verwyder word nie. Hy kan egter sy uroloog vra of daar 'n moontlikheid is om sy sperm te vries.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.