Ask an expert
Question

30 Jan 2006

Beste Vitamienes vir 25 jariges...
My man kla hy is verskriklik moeg (ek ook nogal) as hy in die oggende opstaan - dit vat hom partykeer tot 'n uur of twee om reg te kom. Ons sorg altyd dat ons voor half 12 in die bed is. Ek het gewonder of dit nie dalk 'n tekort aan 'n sekere tipe vitamien is nie? Hy gebruik folic acid pille, maar ek wonder of daar nie iets spesifiek is vir die moegheid nie. Ons eet redelik gesond, maar sukkel om vrugte in te kry. Tog eet ons baie yoghurt en drink baie sap. Wat kan u aanbeveel?
Answer 805 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Playgirl,
Ek hoop julle kry darem so 7 ure se slaap per nag in, veral as julle stressvolle werke het! Probeer bietje Magnesium aanvulling en 'n goeie vitamien pil soos Pharmaton. AS dit nie help nie moet julle dokter kyk of daar nie 'n ander rede is nie soos 'n ystertekort of depressie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19426 votes
Vote