Ask an expert
Question

06 Apr 2003

Blasies van die Dikderm / Kolon
Gee raad asb. tov medikasie en ook dieet.
Answer 22,071 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Manie, ek dink jy praat van divertikulose, maar ek is nie seker dat dit is wat jy bedoel met blasies van die dikderm nie. Laat weet my en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
NS. Pos asb. jou antwoord as ‘n nuwe vraag en nie onder my antwoord nie want anders kry ek dit nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.