Ask an expert
Question

14 Nov 2008

Blindederm komplikasies - dringend
My man is 2 weke gelede in vir ' n blindederm operasie. Eers toe hy vir ' n checkup gegaan het na ' n week het hy gehoor dat sy blinderderm gebars het. Hy is nou terug in die hospitaal want hy is nou in erger pyn as wat hy was voor die operasie. Hulle het hom eers met antibiotika behandel en nou probeer hulle ' n anti-inflammitoriese middel. Die pynmedikasie wat hulle gee help ook nie, en dit is nou so erg dat hy sukkel om uit die bed uit te kom en nie kan loop nie.

Die dr het hom gevra of hy iets gedoen het waar hy homself seer gemaak het en hy het nee gese, maar hy is erg in pyn vandat hy laas naweek ' n groot stel trappe geklim het waar hy ' n paar goed gedra het. Hy wil dit nie vir die dr se nie want hy se dit is nie die probleem nie. Sal hulle hom beter kan behandel as ek die dr bel en dit vir hom se. Kon dit ook ' n probleem gewees het as hy verskriklik baie alkohol gedrink het?
Answer 7,904 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is baie belangrik dat jy die dokter kontak en alle inligting aan hom/haar bekend maak. Hoe alkohol inname kan infeksie veroorsaak en vererger.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9435 votes
No
68% - 19997 votes
Vote