Ask an expert
Question

03 Sep 2007

Bloed dikte
Hello Doc
Ek drink elke oggend 'n eccotrin 81mg, maar as ek weet ek gaan langpad ry, dan drink ek dit vir 3 dae voor die tyd niks. Partykeer vergeet ek om dit te drink.
Hoe weet 'n mens dat jou bloed te dik is, klontterig, of dalk dun genoeg is ?
Groete
Answer 5,255 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Toetie
Mens kan net bepaal met 'n bloedtoets. Hoekom hou jy op as jy gaan langpad ry? Dit kan nie skade doen nie. As jou bloed te dun is, sal jy maklik bloukolle kry met selfs 'n ligte stampie.
Jou dokter kan bloedstolling toetse doen as dit nodig is.

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19299 votes
Vote