Ask an expert
Question

08 Nov 2011

Bloeddruk
Hi Dr. Ek is nou 3 maande op Cozaar vir hoe bloeddruk.
Kan die pil veroorsaak dat ek vreeslik kort van draad is en baie gou kwaad word. So kwaad dat al die bloed na my kop styg en ek agterna koue goed op my gesig moet sit. Ek was glad nie so nie.
Answer 301 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Anita

Daar is 'n paar gevalle waar mense wat Cozaar gebruik het, wel ondervind het dat hulle woede ervaar. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ander hoe bloeddruk pil konsulteer.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.