Ask an expert
Question

20 Aug 2007

Bloedsomloop probleem?
Dok, ek sukkel nou al die afgelope 2 weke (aan en af) met die volgende simptoom:

a. onnatuurlik koud (voete, bene die ergste!) veral gedurende die nag, maar het al in die dag ook gebeur. Ek kry koue rillings gedurende hierdie tydperk.
b. dit voel of ek koors moet hê (koue hande, res van die lyf warem, maar temp is normaal).

GP het my op hormoon behandeling gesit (Angelique) maar die simptome was al daar voor ek die behandeling begin het. Ek het 'n Histerektomie gehad, 3 jaar gelede.

Wat my pla is dat GP nie bloedtoets gedoen het voor Hormoon behandeling nie.

Ek is 31, vroulik, BMI van 24. Rook of drink nie.
MVP, familie cholestorol.

Het ek dalk 'n bloedsomloop probleem of iets anders?
Answer 4,479 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Gesiggie
Vra hy moet asb jou skildklier, volbloed telling, suiker en FSH toets.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19426 votes
Vote