Ask an expert
Question

16 Sep 2007

Borskanker by mans?
My man het 'n knop ontdek net langs sy nippel. Dit is omtrent so groot soos 'n wysvinger se punt en hard. Hy kla ook dat dit sensitief is en sy nippel lyk vir my groter as die "gesonde" een. Aangesien daar nie baie daaroor gepraat word nie, wat stel u voor.
Answer 3,589 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Riekie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Borskanker kom wel voor by mans en ek stel daarom voor dat hy sy huisdokter besoek vir 'n deeglike ondersoek en vir 'n fyn naald aspirasie van die geaffekteerde area.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19299 votes
Vote