Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Borste
Ek was so 3j terug vir mammogram alles normaal
ek kry pyne aan die kant van my linker bors en dan verskuif die pyn na my linker arm as ek daarop druk is dit seer ek voel geen knoppe is my bors nie wat kan dit wees
was by ginikeloog hy het sonar op my borste gedoen hy het gese alles 100% my borsweefsels is baie dig ek is 48j oud
Baie dankie

Tessa
Dit is moontlik dat jy 'n spier verrek het en ek stel voor dat jy 2 Myprodol kapsules, ses uurliks vir die volgende 5 dae gebruik. Indien jou simptome egter nie verbeter nie, moet jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.