Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
brain tumor
Wat is die verskil tussen brein gewas en brein kanker?
Hallo Nerine
'n Brein gewas kan 'n groeisel wees wat net daar groei maar nie sal uitsaai of ander organe sal affekteer nie. 'n kanker kan uitsaai en versprei. In die brein kan 'n gewas egter ook gevaarlik wees omdat dit ruimte opneem en drukking in die brein veroorsaak omdat die skedel nie kan uitsit nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.