Ask an expert
Question

26 Sep 2008

Brandende voete
weet nie regtig wat om dit te noem nie my voete begin rooi word dan swel dit op daarna voel dit of daar naalde en spelde in dit is partykeer is daar tot bloedblase op dit dit is nie wintersvoete nie want ek het al alles wat vir dit werk probeer dit lyk net nie of daar iets is wat vir dit wil help nie kan dit my bloedsuiker wees of dalk ' n senuwee wat vas knyp ek is raadop daar is niks wat vir dit help nie wat kan ek gebruik?
Answer 1,274 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Omdat albei voete geaffekteer word, is dit moontlik dat jy wintersvoete het. Het jy al ooit Tegretol gebruik? Dit is egter 'n goeie idee om jou vir diabetes en skildklier abnormaliteit, sowel as jou vitamien B12 vlakke, te laat toets.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.