Ask an expert
Question

15 Sep 2006

burst eye veins
Hi Doc,
ek hoop jy kan my help. Kan jy my asb. se wat veroorsaak n gebarste aartjie in n mens se oog. ek is 52
Answer 737 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Dirk
Dit kan wees as gevolg van hoë bloeddruk of net as gevolg van 'n besering van 'n oppervlakkige aartjie soos as jy jou oog stamp of te hard vryf. Dit lyk gewoonlik baie erger as wat dit is en gaan vanself weg. Mens kan bietjie antibiotika oogsalf insit om infeksie te voorkom.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20230 votes
Vote