Ask an expert
Question

07 Sep 2007

Chroniese seer keel?
Soek net raad asseblief?
My keel is vir meer as twee mde seer, was op Dalacin C en Zithromax. Met geen verbetering nie.
My keel het rooi riwwe agter, en die stukkies mangels wat nog oorgebly het is rooi en etterig. Kleintongetjie hang laag en is ook rooi. Ek het probleme met sluk, voel asof ek gaan verstik, en kwyl baie. En ek kry hoesaanvalle wat my uitasem laat! Kliere in my nek effens geswel, maar nie seer nie.
Sinusse is nie gevoelig nie, en geen loopneus nie!
Wat kan nog probeer word? Ek het Akute Porferie, en medikasie is `n probleem.
Baie dankie
Answer 4,932 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Anabel

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n Oor Neus en Keel Spesialis maak vir 'n deeglike ondersoek.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.