Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Derm pyn
Hi Dr. Hoop u kan my help. Hoekom is dit as ek menstrueer pyn my dik derm aan die linker? Dis soos mensruasie pyn in my derm i.p.v my baarmoeder. Enige beweging in my derm is pynlik. Dit was ni altyd so ni , net die laaste paar maande. Sukkel so af en toe met my dik derm waarvoor bevispas tablette help. Baie dankie vir u hulp...
Karen
Ek stel voor dat jy jou ginekoloog vir 'n ondersoek en laer buik ultraklank konsulteer. Indien dit geen antwoord voorsien nie, sal hy/sy 'n laparoskopie oorweeg (ondersoek met klein kamera). Dit is moontlik dat jy endometriose het, waar daar endometriale materiaal buite die uterus voorkom. Met menstruasie ondergaan die weefsel ook verandering wat irritasie en pyn veroorsaak in die area waar dit voorkom.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.