Ask an expert
Question

02 Oct 2006

doc HELP asb dringend
die probleem kom al n tydjie aan. sodra ek begin loop begin my bene pyn. dit is net bo die enkels aan die buitekant van my been. dit brand soos vuur en pyn so dat ek letterlik nie n tree verder kan loop nie. later voel dit soos een groot kramp. ek raak nie moeg nie en ook nie uitasem nie net die probleem. ons was laas week op vakansie en dit het letterlik my lewe versuur. ek kan nie eens 5 tree stap nie dan begin dit. ek is 41 jaar oud. ek was al by dokters / aptekers en as ek verduidelik dan stop hulle my magnisuim aanvulling in die hand. ek is seker ek het n tekort van iets in my liggaam (miskien sout) die suurstof is ook voldoende na my bene (aldus n dokter) my pa het suikersiekte
Answer 1,125 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Elmarie
Het hulle 'n sonar of arteriogram van jou bene gedoen om SEKER te maak die bloedvloei is OK? Vra jou GP om jou na 'n vasculere sjirurg te verwys om te kyk of jy nie vernoude are in die bene het nie. As dit altwee kante is is dit onwaarskynlik 'n senuwee wat vasknyp.
Sien http://www.vascularweb.org/_CONTRIBUTION_PAGES/Patient_Information/NorthPoint/Leg_Artery_Disease.html
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.