Ask an expert
Question

02 Apr 2003

Drup na urinering en ejakulasie
Ek het 'n groot probleem. Nadat ek geurineer of ejakuleer het, hou ek aan drup. Soms kom daar heelwat urine of semen uit wanneer ek dit nie verwag nie, selfs tot 15 minute nadat ek geurineer of ejakuleer het. Dit maak dinge moeilik, want by die werk drup ek soms so baie dat dit sigbaar is in my broek. Ek masseer gewoonlik die spier onder die skrotum, en alhoewel dit help, is die probleem steeds daar. Wat moet ek doen?
Answer 924 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Duppel, dit klink asof jou prostaat vergroot is. Die beste sal wees om ‘n uroloog te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.