Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
ek soek raad asseblief
eks al 5maande of wafering agv DVT. maar hul kry nie my lesing reg nie. een week is dit 4.05 en die volgende week 1.21. ek moet nou elke derde dag trek.
kan u dalk vir my se wat is die oorsaak van dit. eks deesdae baie moeg kan wafering die rede wees daarvoor?
kan u dalk vir my se wat is die oorsaak van dit. eks deesdae baie moeg kan wafering die rede wees daarvoor?
Zenna
Ongelukkig kan ek nie vir jou van 'n rede voorsien oor hoekom daar gesukkel word om jou lesing reg te kry nie. Ek stel daarom voor om jou dokter te vra of dit dalk moontlik is om 'n lae dosis aspirien te gebruik. Vir jou moegheid sal jou dokter bloed moet trek om vas te stel of jy nie dalk bloedarmoede het nie. Dit is moontlik dat die Warferin bloedverlies deur die gastrointestinale sisteem veroorsaak. Daar is ook wel ander oorsake vir kroniese moegheid wat ondersoek moet word.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.