Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
ENKELS
1183 - verwys na vorige kommentaar.
Baie dankie.
Het gister eers kans gekry om medikasie te kry. Dr het gesê dat dit artritis is.
? Ek wil graag weet: Het 2 pilletjies al gedrink - brandgevoel in regter enkel nog gevoelig. Is dit normaal? Moet ek nog so ''n dag of wat wag vir pille om behoorlik te werk. Die erge geswel in my hande en enkels is beter - is nog geswel maar in ''n midere mate. Ek is 45 jaar (heeltemal te jonk vir artritis)(lol)
Medikasie wat ek tans drink: Lexamil, Stilnox, Urbanol en Cozaar . Kan enige van die medikasie die artritis veroorsaak? Soos wat ek kan verstaan is daar verskillende tipes artritis? Hoe weet ek wat ek het?

Marlize
Gee die medikasie tyd, aangesien dit 'n tydjie sal neem vir totale verligting van jou pyn. Ek kan bewys vind dat enige van jou kroniese medikasie artritis kan veroorsaak nie. Vra jou dokter vir bloedtoetse en x-strale om vas te stel watter tipe artritis jy het.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.