Ask an expert
Question

13 Mar 2003

Fyn stem - testosteroon
Ek is 'n 23 jarige man en het 'n baie fyn stem. Dit is nogal erg en die mense noem my mevrou as ek oor die foon praat. Dit knou my selfbeeld af. My dokter het vir my MetielTestosteroon voorgeskryf (ek neem 1 tablet 'n dag). Ek neem ook Purbac DS (vir my vel) en Fluoxetine (D-lilly) vir depressie.
Ek gebruik die bogenoemde nou vir 3 weke. Daar is geen verandering nie.

Hoe lank sal dit vat voordat ek 'n verandering in my stem kry ? Kan 'n kombinasie van die 3 bogenoemde pille 'n negatiewe effek he ? En kan ek die dosis van die testosteroon verhoog om 'n vinniger reaksie te kry ?
Answer 730 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Stemmetjie, die huidige dosis testosteroon is baie laag, maar ek dink nie jy moet die dosis verhoog voordat 6 weke verby is nie.
Die kombinasie van middels kan nie ‘n negatiewe effek hê nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20322 votes
Vote