Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Galblaas - Water retensie
More Dokter
Ek wil net uitvind my galblaas is twee jaar terug uitgehaal. Ek sukkel baie met water retensie is dit van die galblaas wat uitgehaal is. As dit is kan dokter asb se wat ek daarvoor kan gebruik.
Dankie
Ek wil net uitvind my galblaas is twee jaar terug uitgehaal. Ek sukkel baie met water retensie is dit van die galblaas wat uitgehaal is. As dit is kan dokter asb se wat ek daarvoor kan gebruik.
Dankie
Anneri
Water retensie en galblaas verwydering hou nie verband nie. Water retensie het veelvuldige oorsake en jy sal jou dokter moet konsulteer voor jy 'n waterpil begin gebruik.
Groete
Dr Anrich
Water retensie en galblaas verwydering hou nie verband nie. Water retensie het veelvuldige oorsake en jy sal jou dokter moet konsulteer voor jy 'n waterpil begin gebruik.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.