Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Gehoes
Hi Dr. Ek is n gesonde vrou van 31. In die begin van Augustus het ek begin hoes, ek het nie verkoue gehad nie (het ook griep inspuiting gehad) ek het skielik net begin hoes met vreeslik baie slym op my bors maar die slym kom nie uit nie. Ek het ook aanhoudende kopseer en voel net nie myself nie, ek voel vreeslik moeg. Ek het al n hele paar verkoue medysines en verskillende hoes strope gebruik maar die gehoes wil net nie weg gaan nie, soms voel dit of ek nie genoeg suurstof in kry nie.
Sal dit regkom as ek nog bietjie wag?
Sal dit regkom as ek nog bietjie wag?
Johanna
Dit is beter om jou dokter vir bloedtoetse en x-strale te konsulteer.
Groete
Dr Anrich
Dit is beter om jou dokter vir bloedtoetse en x-strale te konsulteer.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.