Ask an expert
Question

17 Jan 2006

Gesigspyn
My ma, 82 jaar oud, kry 'n erge pyn in haar gesig wat strek van die boonste kakebeen, om die oog en tot op die voorkop. Dokters weet nie. Tandarts het x-strale geneem, maar kon niks vind nie. Kan liggies eet, maar nie praat nie, gedurende pynsessies. Dit kom en gaan en almal gee haar net pynpille.
Answer 454 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Suzy,
kry haar by 'n neuroloog so gou moontlik- kan temporale artritis wees wat kan blindheid veroorsaak or dalk "cluster" hoofpyne - pynpille alleen gaan nie help nie!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote