Ask an expert
Question

03 May 2004

Geskeurde ligamente in hand
Ek het my ligamente in my hand geskeur. Die dr. het vir my anti inflamatoriese middels voorgeskryf en trans act pleisters. My hand het 'n knop op en wil nie weggaan nie.

Moet my hand verbind wees? Sal die knop weggaan? Moet ek 'n spesialis gaan sien?
Answer 2,273 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Eina, ek kan nie sê wat die knop is sonder om jou eers te ondersoek. ‘n Mens sou verwag dat as die ligamente af is daar een of ander vorm van spalk sal wees. Meskien sal die beste wees om ‘n tweede opinie by ‘n ortopeed te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.