Ask an expert
Question

11 Nov 2008

Gevoelige kuiltjie!?DR se hulp asb!
Hallo daar..vir so lank as wat ek kan onthou is ek gevoelig in my kuiltjie..as daaraan geraak word voel vir dae nog asof iemand daar vat en het ek die hele tyd ' n " angstige gevoel" ! My Ma vertel dat ek uit ' n trollie geval het toe ek nog klein was en dat dit onder my ken geswel was..WAT KAN EK DOEN OM DIE GEVOEL TE VERLIG..HOU NIE VAN DIE ANGSTIGE GEVOEL NIE!! Die DR het al daaraan gedruk en vir haar voel dit normaal..volgens haar kan dit dalk net meer gevoelig wees..Help my seblief..Michelle
Answer 1,612 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Michelle
Jy mag dalk 'n effens vergrote skildklier hĂȘ wat effens op jou slukderm druk - miskien moet jy net 'n sonar van die slukderm neem en ook 'n x/straal van die kant af om te kyk of daar iets druk op die lugpyp.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.